Die volgende gebed is gebore uit my worsteling met die Here oor grondhervorming. Op grond van die Skrif is ek oortuig dat ons vir en namens ander by God kan intree (vgl. Genesis 18:16-33; Numeri 14:1-20; Nehemia 1:4-11; Jesaja 53:11-12 en Lukas 23:34). Daarom bely ek die oorsaak van dié krisis namens landbouers. Ek doen […]